webnovel
1713213692692
mournfulgiant50

mournfulgiant50

Lv2

Like my stories? Check out my YouTube channels if you wanna see more content ;) My main channel: https://youtube.com/@mournfulgiant502?si=mO5-l77eyjwm3gk8 Animation channel: https://youtube.com/@scribblecartoons4461?si=mcNfcoDesnrW-6Al

2024-03-31 JoinedSouth Africa
-d

Writing

3.9h

of reading

36

Read books

Badges

4

Moments

26
  • mournfulgiant50
    mournfulgiant501mth
    Commented

    The Lollipop Lounge - Popular adult entertainment franchise in South Africa.

    This paragraph has been deleted.
    GoudStad
    Urban · mournfulgiant50
    detail
  • mournfulgiant50
    mournfulgiant501mth
    Commented

    Randburg - Suburb in Johannesburg. Known for its landmarks like the Apartheid Museum and Gold Reef City Theme Park.

    This paragraph has been deleted.
    GoudStad
    Urban · mournfulgiant50
    detail
  • mournfulgiant50
    mournfulgiant501mth
    Commented

    Park Stasie - Johannesburg Park Station. The central railway station of the city. Largest railway station in Africa.

    This paragraph has been deleted.
    GoudStad
    Urban · mournfulgiant50
    detail
  • mournfulgiant50
    mournfulgiant502mth
    Commented

    Marlboro - Suburb of Sandton. Mostly Indian and Asian residents.

    This paragraph has been deleted.
    GoudStad
    Urban · mournfulgiant50
    detail
  • mournfulgiant50
    mournfulgiant502mth
    Commented

    Midrand - Municipality in central Guateng. It has the largest conference center in the country, called Gallagher Estate.

    This paragraph has been deleted.
    GoudStad
    Urban · mournfulgiant50
    detail
  • mournfulgiant50
    mournfulgiant502mth
    Commented

    Doornfontein - Inner-city suburb of Johannesburg. The oldest neighbourhood in the country.

    Eweskulik, staan 'n mooi wit meisie langs Joseph. Sy dra 'n pragtige blommerok en velie skoene. Haar bene is lank en mooi. Maar haar oe is nog mooier. (En borste, natuurlik.). Sover is sy die mooiste vrou hierso. 'n Mens wonder selfs "wat maak sy hierso?". Maar terselfde tyd, is hierdie die perfekte plek vir haar. Great. Ek is jags nog ook."Hello, gentlemen! Can I sit with you?", se sy. (Ag fok, sy's Engels.). "Of course, honey! Of course. Come, come. Sit!". Hy skuif Jason amper van die bank af. "Sorry. Lemme introduce myself. My name is Anastasia. I live close to this neighbourhood, hey. And who are you fine gentlemen?". Jason skud haar hand. "Joseph. This is Jan-Henrik, but we call him "Jannie" or "Hennie" or "The Great J.H.", you know.". Sy skud my hand ook. Fok, ek's hoog. "Pleasure to meet you gentlemen! Yo. Pass me the joint, bra.", se sy. Ek het nog nooit so vinnig iemand sien 'n joint aangee nie. Selfs Jason word nou wakker. "So you guys come here often?", vra Anastasia. Ek wil haar antwoord maar ek kan nie. Te hoog. (Altyd op die slegste tye ne, Jan-Henrik?). "Yeah. Me and my cousin here come here a lot, hey. My white tjomma over there just moved to here from Cape Town. And us two also come from Cape Town, you see?", se Joseph in sy swarse Cape Flats aksent. (En ek tog ek was die enigste een...). Sy kyk skielik na my asof sy my herken. Sy punt haar vinger na my toe. "I know you. You the outjie who saved my friend from those rich arseholes on the Gautrein, right? You saved her life. Thank you for that! You're her hero haha." (Want natuurlik moet jy my ken.) "Wel, jy doen wat jy moet doen, haha.", antwoord ek, terwyl ek my beste probeer om nie soos 'n blerrie zombie te lyk nie. Joseph skud my handen kyk na my soos 'n trots pa. "Nou DIS hoe jy in haar panties kom, my bru!", fluister hy in my linker oor. Hy se ook net wat ookal hy dink. Dis beide sy beste en slegste karaktertrek. (Ek kry ook die gevoel hy dink ek maak hierdie op.) "Where do you live?", vra hy vir Anastasia. Ek begin te wieg op die bank. "Doornfontein.". Doornfontein? Nog nooit van daardie plek gehoor nie. Of dalk het ek en ek is net te hoog om te kan onthou. Ek dink ek moet dalk gaan le...
    GoudStad
    Urban · mournfulgiant50
    detail
  • mournfulgiant50
    mournfulgiant502mth
    Commented

    Rooksein - Afrikaans alternative rock band

    Rooksein. 'n Rockgroep waarmee ek nogal bekend is mee. Hulle speel op die verhoog van Radium Beerhall vandag. Megan sing haar longe uit en Dian maak die kitaar huil. Hoe is dit regverdig dat mense soos hulle ryk en suksesvol word en ek bom onderhoude? Ek vat nog 'n sluk uit my Castle Lager blikkie. Ek staan tussen die skare mense wat vir Rooksein daarvoor juig. Soveel geraas. Ek kan skaars myself hoor. Ek voel ongemaklik met al hierdie lywe wat teen my druk. Ek hoop niemand herken my nie. Die laaste ding wat ek nou nodig het, is mense wat wil kom chit-chat. Ek wil net gepletterd raak en goeie musiek luister. Ek maak my drankie klaar en gaan sit weer op die kroegstoel. Ek bestel 'n groot glas van Windhoek Lager hierdie keer. Ek pluk 'n Camel sigaret uit en steek dit aan, terwyl ek vir die kroegman wag. Ek is nogal opgewonde vir Fokofpolisiekar volgende week.
    GoudStad
    Urban · mournfulgiant50
    detail
  • mournfulgiant50
    mournfulgiant502mth
    Commented

    Fokofpolisiekar - Afrikaans punk rock band

    Die Heuwel Fantasties - Afrikaans indie rock band

    This paragraph has been deleted.
    GoudStad
    Urban · mournfulgiant50
    detail
  • mournfulgiant50
    mournfulgiant502mth
    Commented

    Gautrein - Gautrain. An 80-kilometre (50-mile) higher-speed express commuter rail system in Gauteng, South Africa, which links Johannesburg, Pretoria, Kempton Park and O. R. Tambo International Airport.

    Jip. Nog 'n gebomte onderhoud. Hoekom is dit so moeilik om werk te kry in hierdie land? Dalk sou dit gehelp het as ek varsity toe gegaan het. Dis snaaks hoe jy eers later oor hierdie tipe goed spyt is. Ek ry nou tans op die Gautrein. In die middelry. Dis darem veiliger as enige ander trein in hierdie plek. Ek sit my Skullcandy oorfone op en speel musiek op die foon wat ek by 'n Phakistani selfoonwinkel gekoop het vyf minute terug. "Fight The Feeling", deur Mac Miller en Kendrick Lamar. Ek het nooit tevore die lirieke verstaan nie. Maar nou doen ek. Want ek leef dit. Ek kan nogsteeds nie glo Mac Miller is dood nie.
    GoudStad
    Urban · mournfulgiant50
    detail
  • mournfulgiant50
    mournfulgiant502mth
    Commented

    Soweto - Township of Johannesburg. Biggest township in the country.

    This paragraph has been deleted.
    GoudStad
    Urban · mournfulgiant50
    detail
  • mournfulgiant50
    mournfulgiant502mth
    Commented

    Braamfontein - Central suburb of Johannesburg. Seat of the Constitutional Court of South Africa.

    This paragraph has been deleted.
    GoudStad
    Urban · mournfulgiant50
    detail
  • mournfulgiant50
    mournfulgiant502mth
    Commented

    Sandton - Financial, commercial and residential area, located in the northern part of the City of Johannesburg Metropolitan Municipality.

    This paragraph has been deleted.
    GoudStad
    Urban · mournfulgiant50
    detail
  • mournfulgiant50
    mournfulgiant502mth
    Commented

    YoungstaCPT - South African hip-hop artist

    Ons stap uiteindelik uit die Leaf Lounge uit. Anastasia loop onder my regter arm en Jan-Hendrik dra vir Jason, wat nogsteeds slaap vir een of ander rede. Ons stap na my kar toe. My oupa se kar in die sewentigsjare, ek dink. Hy het na sy troue toegegry in hierdie ding. Ek mis hom nogal. Hy het altyd my lewenslesse gegee en baie hard probeer om my uit die bendes uit te hou. (Jammer, oupa.) "So where are we going, handsome?", vra Anastasia. Ek speel met my karsleutels in die ander hand. "We going to my place, honey. We gonna party some more there, if you're up for it, of course.", antwoord ek. Sy soen my op die voorkop en speel met die knopies van my hemp. "I'd like that very much.", se sy en knip haar oog. (Ons gaan hierdie kind 'n lekker tyd wys vanaand!). Ons klim in my "grandpa car" en ry. Ek vat die Aux kabel en speel vir ons YoungstaCPT se musiek. Ek voel sommer nostalgies vir die Kaap. Bliksem, ek mis die Kaap.
    GoudStad
    Urban · mournfulgiant50
    detail
  • mournfulgiant50
    mournfulgiant502mth
    Commented

    Doornfontein - Inner-city suburb of Johannesburg. The oldest neighbourhood in the country.

    Eweskulik, staan 'n mooi wit meisie langs Joseph. Sy dra 'n pragtige blommerok en velie skoene. Haar bene is lank en mooi. Maar haar oe is nog mooier. (En borste, natuurlik.). Sover is sy die mooiste vrou hierso. 'n Mens wonder selfs "wat maak sy hierso?". Maar terselfde tyd, is hierdie die perfekte plek vir haar. Great. Ek is jags nog ook."Hello, gentlemen! Can I sit with you?", se sy. (Ag fok, sy's Engels.). "Of course, honey! Of course. Come, come. Sit!". Hy skuif Jason amper van die bank af. "Sorry. Lemme introduce myself. My name is Anastasia. I live close to this neighbourhood, hey. And who are you fine gentlemen?". Jason skud haar hand. "Joseph. This is Jan-Henrik, but we call him "Jannie" or "Hennie" or "The Great J.H.", you know.". Sy skud my hand ook. Fok, ek's hoog. "Pleasure to meet you gentlemen! Yo. Pass me the joint, bra.", se sy. Ek het nog nooit so vinnig iemand sien 'n joint aangee nie. Selfs Jason word nou wakker. "So you guys come here often?", vra Anastasia. Ek wil haar antwoord maar ek kan nie. Te hoog. (Altyd op die slegste tye ne, Jan-Henrik?). "Yeah. Me and my cousin here come here a lot, hey. My white tjomma over there just moved to here from Cape Town. And us two also come from Cape Town, you see?", se Joseph in sy swarse Cape Flats aksent. (En ek tog ek was die enigste een...). Sy kyk skielik na my asof sy my herken. Sy punt haar vinger na my toe. "I know you. You the outjie who saved my friend from those rich arseholes on the Gautrein, right? You saved her life. Thank you for that! You're her hero haha." (Want natuurlik moet jy my ken.) "Wel, jy doen wat jy moet doen, haha.", antwoord ek, terwyl ek my beste probeer om nie soos 'n blerrie zombie te lyk nie. Joseph skud my handen kyk na my soos 'n trots pa. "Nou DIS hoe jy in haar panties kom, my bru!", fluister hy in my linker oor. Hy se ook net wat ookal hy dink. Dis beide sy beste en slegste karaktertrek. (Ek kry ook die gevoel hy dink ek maak hierdie op.) "Where do you live?", vra hy vir Anastasia. Ek begin te wieg op die bank. "Doornfontein.". Doornfontein? Nog nooit van daardie plek gehoor nie. Of dalk het ek en ek is net te hoog om te kan onthou. Ek dink ek moet dalk gaan le...
    GoudStad
    Urban · mournfulgiant50
    detail
  • mournfulgiant50
    mournfulgiant502mth
    Commented

    Bold Italic indicates that a character is busy dreaming.

    This paragraph has been deleted.
    GoudStad
    Urban · mournfulgiant50
    detail
  • mournfulgiant50
    mournfulgiant502mth
    Commented

    die Kaap - Cape Town

    This paragraph has been deleted.
    GoudStad
    Urban · mournfulgiant50
    detail
  • mournfulgiant50
    mournfulgiant502mth
    Commented

    Hillbrow - Inner-city residential neighbourhood of Johannesburg. Previously home to a large local Jewish community, it is known for its high levels of population density, unemployment, poverty, prostitution and crime.

    This paragraph has been deleted.
    GoudStad
    Urban · mournfulgiant50
    detail
  • mournfulgiant50
    mournfulgiant502mth
    Commented

    die Flats - The Cape Flats. An area in Cape Town.

    This paragraph has been deleted.
    GoudStad
    Urban · mournfulgiant50
    detail
  • mournfulgiant50
    mournfulgiant502mth
    Commented

    downtown Jozi - Johannesburg Central Business District. One of the main business centres of the city.

    This paragraph has been deleted.
    GoudStad
    Urban · mournfulgiant50
    detail